Lucky Pet met die heerlike vissmaak is al amper 40 jaar Suid-Afrika se gunstelingkatkos. Ons gebruik net die suiwerste bestanddele met bygevoegde vitamiene en minerale om vir jou kat (“Die Hoof van die Huis”) dieetkundig volledige en gebalanseerde voeding te bied. Met die heilsaamheid van vis, is dit die gesonde keuse wat jou kat laat spin van plesier. Lucky Pet is ‘n lid van die Pet Food Industry Association of SA.
Cats come in many breeds, each with its own appearance, history and distinct personality.
BreedsLet's face it, there's always something new you can learn about your little fuzzy bundle of joy.
Cat Care